Skip to content

Polisie maak deurbraak na moord op vyfjarige seuntjie van Soshanguve [KLANK]

# Die polisie in Gauteng het twee verdagtes aangekeer in verband met verlede week se moord op die vyfjarige Ditebogo Phalane Junior in Soshanguve, noord van Pretoria. Die seuntjie is deur kapers doodgeskiet wat sy pa se bakkie wou steel. Ditebogo se gedenkdiens is gister in die Vrye Gereformeerde Kerk gehou en hy word môre begrawe. Gauteng se polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê hulle verwag om nog mense in hegtenis te neem:

ENG-Mthombeni OnDitebogo