Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Polisie in Limpopo waarsku teen dreigemente oor sluiting van sosiale media [KLANK]

# Die polisie in Limpopo het ‘n streng waarskuwing uitgereik teen die verspreiding van dreigemente oor moontlike sluitings op sosialemedia-platforms. Die polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê die provinsiale kommissaris, Thembi Hadebe, is daartoe verbind om streng op te tree teen enigiemand wat dreigemente aanhits of deelneem aan bedrywighede wat daarop gemik is om openbare orde en veiligheid te ontwrig:

ENG-LedwabaOnShutdown