Skip to content

Polisie in Limpopo arresteer man vir statutêre verkragting nadat tiener op Kersdag geboorte skenk [KLANK]

# Die polisie in Limpopo het ‘n 28-jarige man in hegtenis geneem vir statutêre verkragting, nadat hy glo ‘n 13-jarige meisie in Seshego swanger gemaak het. Die tiener het op Kersdag geboorte geskenk. Die provinsiale Polisiekommissaris, Thembi Hadebe, het ouers versoek om hul kinders te beskerm. Die polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê die verdagte sal binnekort in die Landdroshof in Seshego verskyn:

ENG-MashabaOnArrest