Skip to content

Polisie beloof om nog verdagtes agter vervaardiging van kinderpornografie op te spoor [KLANK]

# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê beamptes soek na nog verdagtes agter die besit van, aflaai, toegang tot en vervaardiging van kinderpronografie. Dit volg na twee verdagtes van 58 en 62 in KwaZulu-Natal aangekeer is. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê dit bring die aantal verdagtes wat plaaslik aangekeer is in ‘n gesamentlike operasie met die Amerikaanse departement van Binnelandse Veiligheid, op 13 te staan:

ENG AthlendaonManufacturing