Skip to content

Plasings vir graad 1 en 8 in Gauteng begin middel-September [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, sê plasings vir graad een en agt sal op 16 September begin. Die departement het vir volgende jaar 325-duisend-712 aanlyn aansoeke ontvang vir graad een en 442-duisend-952 vir graad agt. Chiloane sê plasing-aanbiedings kan nie op die aangekondigde datum aan alle ouers gestuur word nie, daarom sal dit die res van die jaar uitgereik word tot almal in kennis gestel is:

ENG MatomeonScheduled