Die stad Kaapstad se Direktoraat Stedelike Afvalbestuur sê sy Feestyd-skoonmaakprogram is volstoom aan die gang. Die program ondersteun die metro se standaard skoonmaakbedrywighede en is sedert verlede maand in werking. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê die program se aktiwiteite sluit in die plasing en diens van houers vir rommel, die vee van strate en die verwydering van materiaal wat onwettig by stortingsterreine gestort is:
Plan van R51-miljoen in volle gang om Kaapstad hierdie somer skoon te hou [KLANK]
ENG GrantonSummerClean