# Die Pietermaritzburgse Sakekamer sê dit gaan ondernemings jare neem om te herstel ná die skade wat die onrus in Julie in KwaZulu-Natal veroorsaak het. Die uitvoerende hoof, Melanie Veness, het dit onthul tydens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se verhore oor die onrus. Sy is van mening die plundering is beplan en die polisie se afwesigheid was deel daarvan:
Speel klankgreep: ENG Melanie
Adjunkpresident David Mabuza sê die verslag oor die onrus en plundering sal binnekort beskikbaar gemaak word.