Skip to content

Pienk diamant oorspronklik van SA sal na verwagting vir R188-miljoen opgeveil word [KLANK]

# ‘n Skaars en duur ring waarin die Eden Rose pienk diamant van Suid-Afrika geset is,  sal na verwagting R188-mijoen-rand haal wanneer dit môre by Christie’s-afslaers in New York opgeveil word. Die besondere, vlekkelose pienk diamant van tien-karaat word vandag nog by die Rockefeller-sentrum uitgestal. Die internasionale hoof van Juweliersware, Rahul Kadakia, beskryf die Eden Rose as ‘n ou steen met die oorsprong van sy kleur in die druk op die steen:

ENG-KadakiaOnDiamond