# Die adjunk-minister van Gesondheid, Sibongiseni Dlomo, sê mense wat twee dosisse van die Pfizer-inenting gekry het kwalifiseer nou vir ‘n versterker-inspuiting. Die land begin vandag met die toediening van die derde dosis van die inentings. In ‘n eksklusiewe onderhoud met eNCA sê Dlomo mense kan hulle klinieke besoek om die Pfizer -versterker te kry:
Speel klankgreep: ENG Pfizer Booster
Dlomo sê ook mense met ernstige immuniteitsprobleme kan 28 dae na die tweede dosis die versterker-inspuiting kry:
Speel klankgreep: ENG Pfizer Immuno-compromised