# Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys, Tebogo Letsie, moedig Suid-Afrikaanse instellings aan om aanlyn studies te oorweeg. Dit volg nadat 337-duisend-158 matrieks met universiteitstoelating geslaag het, maar slegs 202-duisend plekke is beskikbaar vir 2025. Die Universiteit van Johannesburg is die voorloper en het byna 359-duisend aansoeke ontvang vir net tien-duisend-900 plekke. Letsie beklemtoon kolleges vir tegniese en beroeps-onderrig kan 170-duisend studente inneem, maar waarsku teen verdagte instellings:
Parlementêre komitee stel aanlyn studie voor weens tekort aan universiteitstoegang [KLANK]
ENG-LetsieOnOnline