# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het aangekondig die koepeltent wat vir Nelson Mandela se begrafnis gebruik is, sal tydelik vir parlementêre sake gebruik word terwyl die Nasionale Vergadering herbou word. Sy het in haar begrotingstoespraak gesê sy ontmoet Donderdag die minister van Infrastruktuur, Dean Macpherson, om die reëling te bevestig. Didiza beklemtoon die gebrek aan ‘n permanente vergaderplek kortwiek parlementêre funksies:
Parlement stel koepeltent vir Mandela se begrafnis gebruik voor om sittings tydelik aan te bied [KLANK]
ENG-DidizaOnDome