# Die Parlement se derde en laaste termyn van die jaar het hierdie week begin. Komitees sal na verwagting die Ouditeur-Generaal se oudituitkomste oor twee weke hersien. Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge sal toesigbesoeke doen by Eskom en PRASA. SKOOR se voorsitter, Songezo Zibi, het bevestig dat ‘n besoek aan die Medupi-kragstasie in Limpopo, asook vergaderings met Eskom se bestuur oor bestuurs-, bedryfs- en finansiële prestasie-bywerkings vandag plaasvind:
Parlement se derde termyn fokus op toesighouding- en ouditverslae [KLANK]
ENG-ZibiOnVisits