Skip to content

Parlement hoop om sleutel-wetgewing af te handel voor SA gaan stem [KLANK]

# Die Parlement sê hy hoop om van die sleutel-wetgewing af te handel voordat Suid-Afrikaners gaan stem. Drie-en-twintig wetsontwerpe dien tans voor die Nasionale Raad van Provinsies, terwyl verskeie komitees van die Nasionale Vergadering ook 33 wetsontwerpe verwerk. Dit sluit in die Wysigingswetsontwerp op Verkiesings en die Wysigingswetsontwerp op die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport. Die woordvoerder, Moloto Mothapo, verduidelik die Parlement sal strategieë bespreek oor hoe om van die wetsontwerpe betyds deurgevoer te kry:

ENG-MothapoOnBills