# Die Parlement gaan Donderdag die sluiting van die Israelse ambassade en die opskorting van diplomatieke bande in ‘n sessie bespreek wat die EFF aangevra het en wat eis alle bande moet verbreek word. Die minister, Naledi Pandor, het verlede week die Parlement toegespreek oor die Midde-Oosterse konflik wat tot ‘n diplomatieke demarché gelei het. Mbuyiseni Ndlozi van die EFF dring aan die Israelse ambassadeur moet uit die land gesit word. Die opposisie en die regering is steeds verdeeld oor die stap. Israelse verteenwoordigers het hulle steun aan die ambassadeur toegesê wat gekritiseer is vir sy uitsprake oor die aanval op 7 Oktober.
Parlement gaan debatteer oor die sluiting van die Israelse ambassade