# Die polisie in Gauteng soek na ‘n Parkstasie Beskerming- en Sekerheidsbeampte wat na bewering ‘n 35-jarige man gister vermoor het in Protea Glen, Soweto. Getuies sê die slagoffers is buite ‘n huis in die bors geskiet deur die beampte in uniform, wat in ‘n motor gevlug het. Die polisiewoordvoerder, Lizzy Suping sê die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek ‘n moordsaak:
Parkstasie-beampte gesoek vir Soweto-moord [KLANK]
ENG-SupingOnShooting