# Die voorsitter van die Pan-Afrika-Parlement se suidelike koukus, Duduzile Zuma-Sambudla, moedig alle politieke partye, die burgerlike samelewing en belanghebbers in Mosambiek aan om ‘n inklusiewe en deursigtige proses te steun, wat die aspirasies van die mense as kern het. Die koukus se woordvoerder, Moshe Semenya, sê die proses moet die mense van Mosambiek toelaat om onpartydige en vertroude bemiddellaars te kies wat die land kan lei na versoening, vrede en bestendigheid na die onluste wat gevolg het op die bestrede verkiesing:
Pan-Afrika-Parlement moedig alle politieke partye in Mosambiek aan om hulle te verbind tot deursigtige bemiddelings-proses [KLANK]
ENG MosheonPoliticalParties