Skip to content

Padwedlope: Waarnemende minister van Sport wens deelnemers aan Comrades-marathon geluk [KLANK]

# Padwedlope: Die waarnemende minister van Sport, Kuns en Kultuur, Maropene Ramokgopa, het die atlete gelukgewens wat gister aan die Comrades-marathon deelgeneem het. Gerda Steyn van Suid-Afrika en Piet Wiersma van Nederland het die 97ste ultra-marathon gewen wat ‘n op-wedloop van Durban na Pietermaritzburg was. Die departement se woordvoerder, Litha Mpondwana, sê die Comrades verteenwoordig die krag van sport om nasionale eenheid en maatskaplike samebinding te kweek:

ENG LithaonComrades