# Padwedlope: Johannesburg bied Sondag die Soweto-marathon aan, wat wedlope oor 42-, 21- en 10-kilometer behels. Dit begin die oggend half-ses by Nasrec en die roetes raak hoofpaaie soos die Soweto-hoofweg, Chris Hani-weg en Vilakazi-straat. Xolani Fihla van die Johannesburgse Metropolisie sê hulle sal padsluitings bestuur en verkeer dophou. Hy vra die publiek om saam te werk om van die geleentheid ‘n sukses te maak:
Padwedlope: Padsluitings aangekondig vir Soweto-marathon [KLANK]
ENG-FihlaOnMarathon