Skip to content

Padwedlope: Meer as 300 polisiebeamptes neem deel aan 97ste Comrades-marathon [KLANK]

# Padwedlope: Die Nasionale Polisiekommissaris Fannie Masemola is in sy noppies omdat 356 polisiebeamptes vandag die 97ste Comrades Marathon pak. Die polisiewoordvoerder Athleda Mathe sê vanjaar se afvaardiging is baie meer as verlede jaar se 200 beamptes. Sy voeg by Gauteng en KwaZulu-Natal het die meeste beamptes wat die marathon aandurf:

ENG-MatheOnComrades