Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Padverkeersowerheid bekommerd oor aantal kinders wat in padongelukke omkom [KLANK]

# Die Padverkeersbestuurskorporasie doen ‘n beroep op groter samewerking van motoriste se kant om die aantal kinders wat op paaie beseer of gedood word, te verminder. ‘n Woordvoerder, Simon Zwane, sê volgens die Africa Brain Child-inisiatief se verslag het 96 uit 100 kinders onder 14 wat na ‘n ongeluk in hoësorg toegelaat word, matige tot ernstige kopbeserings opgedoen, want hulle het nie sitplekgordels gedra nie:

ENG SimononChildren