Skip to content

Padongelukkefonds moedig motoriste aan om verantwoordelik te wees te midde van skokkende kindersterftes op paaie [KLANK]

# The Padongelukkefonds moedig motoriste aan om verantwoordelik te bestuur met meer as een-duisend-200 skoolgaande kinders wat jaarliks in padongelukke sterf. Dit is gemiddeld vier kindersterftes per dag waarvan die meerderheid voetgangers is. Woordvoerder van die fonds McIntosh Polela sê hulle gaan voort met bewusmakingsprogramme en ondersteun inisiatiewe soos die skolierpatrollieprogram om verkeersveiligheid te verbeter en ongelukke met kinders te verminder:

ENG PolelaOnRoadSafety