Skip to content

Padgebruikers versoek om uiters versigtig te wees te midde van stygende voetgangersterftes [KLANK]

# Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid is baie bekommerd oor die toenemende aantal voetgangers wat op die provinsie se paaie sterf. Die woordvoerder, Tidimalo Chuene, sê hierdie kommer is vererger ná ‘n onlangse verslag oor drie voetganger-sterftes oor die naweek. Sy sê hierdie tragiese voorvalle beklemtoon die dringende behoefte dat padgebruikers uiters versigtig moet wees:

ENG TidimaloonFatalities