# Die Pan Africanist Congress of Azania gaan die Wetsontwerp op Herverdeling van Grond in die Parlement ter tafel te lê om grondhervorming te versnel. Die wetsontwerp sal individue ondersteun wie se grond onregmatig weggeneem is, insluitend hulp na hervestiging. Partyleier, Mzwanele Nyhontso, ook minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, het die verklaring by die Lekgotla van die PAC se driedaagse nasionale uitvoerende komitee bekendgemaak. Die besluite sal na verwagting bydra tot die gesprekke by die kabinetslekgotla in Pretoria:
PAC eis versnelling van grondhervorming [KLANK]
ENG-NyhontsoOnReform