Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Owerheid stel streng regulasies in vir invoer van landbou- en omgewingsprodukte [KLANK]

# Die Grensbestuursowerheid sê hy skerp regulasies op oor landbou- en omgewings-invoere om die inbring van indringerspesies te keer. Met toerisme en handel wat floreer, neem pogings toe om natuurlewe-smokkelary teen te werk met verbeterde opsporingsmaatreëls en inter-jurisdiksie-ooreenkomste. Die kommissaris Michael Masiapato sê met Paasnaweek op hande, word reisigers aangemoedig om te hou by protokolle vir ‘n veilige en doeltreffende grenservaring:

ENG MasiapatoOnRegulations