Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

OVK onseker oor aantal deelnemende partye en stembriefgrootte [KLANK]

# Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het die uitdagings erken met die voorbereiding vir vanjaar se algemene en provinsiale verkiesing nadat president Cyril Ramaphosa die datum op 29 Mei vasgestel het. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, noem onsekerheid oor die aantal mededingende partye en onafhanklikes, wat die grootte van die stembrief gaan beïnvloed. Hy sê met meer as 27,4-miljoen geregistreerde kiesers, worstel die OVK met logistieke struikelblokke te midde van ontwikkelende verkiesingsdinamika:

ENG-MamaboloOnBallot