# Die Organisasie teen Belastingmisbruik vra ‘n deeglike hersiening van die kiesstelsel weens strukturele vooroordele wat die demokrasie benadeel. Hulle is van mening die bestaande raamwerk bevoordeel gevestigde politieke partye en benadeel kleiner partye en onafhanklike kandidate. Woordvoerder Rachel Fischer vra vir hervormings vir billike toegang tot hulpbronne en mediadekking, wat noodsaaklik is vir uiteenlopende politieke verteenwoordiging en die herbou van openbare vertroue in die regering:
OUTA waarsku teen strukturele vooroordele in die kiesstelsel [KLANK]
ENG FischerOnBiases