Skip to content

OUTA sê openbare-private vennootskappe skep probleme sonder toesig, omdat begrotings teen korrupsie kleiner word [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik versoek die regering om befondsing vir sleutelliggame teen korrupsie, soos die Nasionale Vervolgingsgesag en die Spesiale Ondersoekeenheid, te vergroot. Hulle waarsku ‘n gebrek aan toesig in openbare-private vennootskappe kan aanleiding gee tot vermorste belastingbetalersgeld en ondoeltreffendheid. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, kritiseer die mediumtermyn-begrotingsrede van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, omdat dit nie voorrang gee aan die stryd teen korrupsie en finansiële wangedrag nie:

ENG DuvenageOnOversight