# ‘n Onderwyssielkundige, Fred Schouwink, het ouers en voogde versoek om oop kommunikasie met hul kinders te hê. Dit volg in reaksie op statistiek van die Gautengse Onderwysdepartement wat ‘n toename in selfdoodgevalle in skole aandui. Schouwink het in ‘n onderhoud met eNCA beklemtoon die meeste gevalle van selfdood en ander geestesgesondheidskwessies kan voorkom word. Hy beklemtoon die deurslaggewende rol van ouers se ondersteuning in die voorkoming van wanhoop en selfdood:
Ouers word versoek om oop kommunikasie met kinders te beoefen om geestesgesondheidskwessies te voorkom [KLANK]