# Die Departement van Basiese onderwys het ouers wat nie plasing vir hul kinders in graad 1 en 8 in ‘n skool verseker het nie, gemaan dat hulle gaan sukkel om dit reg te kry, wanneer skole volgende week begin heropen. Die departement se woordvoerder, Elijah Mhlanga, het aan die SAUK gesê, op-die-nippertjie-plasings bly die grootste uitdaging aan die begin van die skooljaar:
Speel klankgreep: ENG School Placement