# Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, sê volgehoue wanfunksie in plaaslike regerings, belemmer ekonomiese groei in Suid-Afrika. Maluleke het tydens ‘n oorsig van die Witskrif oor Plaaslike Regering van 1998 munisipaliteite aangespoor om oudituitkomste ernstig op te neem, en koppel swak finansiële bestuur aan diensleweringsmislukkings. Maluleke waarsku nie-nakoming en onbetroubare prestasieverslae ondermyn openbare vertroue en belegging. Sy versoek hernude verbintenis om hervormings in te stel en sê die Witskrif van 1998 was betroubaar, maar nooit ten volle toegepas nie:
Ouditeur-generaal prys Witskrif van 1998 oor plaaslike regering, maar vra kragtige hervorming [KLANK]
ENG-MalulekeOnReview