Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Oud-Gqeberha-onderwyser beken moord op eks-vrou oor TV-kanaal

# ‘n Voormalige hoërskool-onderwyser van Gqeberha, Johnny Baartman, het beken hy het sy eks-vrou, Desiree Baartman, vermoor in ‘n geskil oor ‘n televisiekanaal. Hy het in die Hooggerergshof in die Oos-Kaap onthul die argument het geweldadig geraak nadat sy hom fisiek aangerand het. Baartman erken hy het haar herhaaldelik geslaan totdat sy nie meer beweeg het nie en het haar liggaam toe in ‘n stormwaterdrein versteek. Hy is 25-jaar vir moord opgelê en nog vyf jaar vir regsverydeling.