# Die Stad Kaapstad se Brand-en-reddingsdienste sê die ou vleuel van die parlement is heeltemal in die brand verwoes. Woordvoerder Jermaine Carelse het vanoggend die media op hoogte van sake gebring en gesê die skade weens die brand in die gebou was omvangryk:
Speel klankgreep: ENG Old National Assembly
Hy het ook gesê brandbestryders het die beste moontlike metodes ingespan om die brand onder bedwang te bring:
Speel klankgreep: ENG Parliament fire fighting