# Die Departement van Water en Sanitasie sê opvolgtoetse is aan die gang nadat cholera in die Harts- en Vaalrivier in Noordwes en Noord-Kaap gevind is. Inwoners word gewaarsku om nie onbehandelde water uit dié riviere te drink of daaraan te raak nie. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê roetine-toetse het die teenwoordigheid van cholera op vyf plekke uitgewys, wat munisipaliteite aangespoor het om hul waterbehandelingsprosesse te verbeter:
Opvolgtoetse gedoen nadat cholera in Vaal- en Hartsrivier opgespoor is [KLANK]
ENG MavasaOnTesting