Skip to content

Opvoeding en bewusmaking is oplossing om voedseloordraagbare siektes in Gauteng te stuit [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê haar departement sal voortgaan met opvoedings- en bewusmakingsveldtogte wat op voedselveiligheid en die regte gebruik van plaagdoders fokus. Dit volg ná die vlaag voedselvergiftiginggevalle in die land. Sedert die begin van die jaar is meer as 400 gevalle, wat volgens berigte met spazawinkels verbind word, in Gauteng aangemeld en 23 mense, meesal kinders, is dood. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die Corner-to-Corner-veldtog sal alle dele van die provinsie bereik:

ENG MotalataleonAwareness