Skip to content

Opposisiepartye bekommerd oor die gebrek aan parlementêre oorsig van die Presidensie [KLANK]

# Opposisiepartye bevraagteken die gebrek aan parlementêre oorsig van die Presidensie. Daar is nie ‘n parlementêre oorsigkomitee vir die Presidensie nie wat insluit Intelligensie, die Nasionale Veiligheidsraad, die Nasionale Energiekrisiskomitee en die strukturele hervormingseenheid, Operasie Vulindlela. Die MK-party se parlementêre leier, John Hlophe sê die regering van nasionale eenheid gee die president magte om eensydig op te tree wanneer dit kom by staatsinstellings wat die Parlement systap:

ENG HlopheOnPresidency