Skip to content

Operasie Shanela verby 300-duisend-kerf van arrestasies sedert stigting [KLANK]

# Die polisie sê sedert Operasie Shanela in Mei verlede jaar bekendgestel is, is meer as 314-duisend-728 arrestasies uitgevoer. Operasie Shanela bestaan uit gereelde stop-en-deursoek-operasies; padblokkades en voertuig-kontrolepunte; hoësigbaarheid-patrollies; die opspoor van gesoekte verdagtes met ʼn fokus op moord- en verkragtingverdagtes; en nakomingsinspeksies by drankverkooppunte en handelaars van tweedehandse ware. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê Operasie Shanela gaan nou verskerp word wanneer mense terugkeer werk en skool toe:

ENG AthlendaonShanela