# Die Tshwane-polisie het Donderdag tydens Operasie Shanela 345 verdagtes weens verskeie misdade in Mamelodi vasgetrek. Die misdade sluit in moord, poging tot moord, verkragting, aanranding en gewapende roof. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 38 ongedokumenteerde immigrante word aangehou en sal gedeporteer word sodra die regsprosesse afgehandel is:
Operasie Shanela in Mamelodi lei tot inhegtenisneming van meer as 300 verdagtes [KLANK]
AFR JohanonOver300Suspects