# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur Dean Macpherson vra kundiges in die beboude omgewing om aan te sluit by twee raadgewende komitees gefokus op batebestuur en infrastruktuur-lewering. Die komitees sal strategiese leiding gee om uitdagings te pak soos bouvertragings en onderprestasie deur kontrakteurs. Macpherson nooi beroepslui, onder andere ingenieurs en infrastruktuur-ekonome om teen 30 Augustus aansoek te doen:
Openbare Werke-ministerie stig raadgewende komitees vir batebestuur [KLANK]
ENG MacphersonOnAdvisory