Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Openbare deelname oor Tshwane se afvalbestuurplan begin vandag [KLANK]

# Tshwane moedig inwoners en belangstellendes aan om deel te wees van die openbare vergaderings oor die voorgestelde plan vir geïntegreerde afvalbestuur. Die eerste vergadering vind vandag plaas. Die plan wil ʼn nuwe manier van afvalbestuur in die metro bekend stel. Die burgemeesterskomiteelid vir die Omgewing en Landboubestuur, Ziyanda Zwane, sê die ontwikkeling van nuwe afvalbestuurstelsels sal Tshwane se vermoë versterk om ʼn skoon, veilige en gesonde omgewing vir inwoners te verseker:

ENG ZiyandapnPlans