# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het ‘n hartroerende pleidooi tot motoriste gerig om uiters versigtig te bestuur. Dit volg op die kommerwekkende styging in padsterftes in die provinsie, wat bykans op 100 staan. ‘n Woordvoerder van die provinsie, Khuselwa Rantjie, sê die styging is ‘n vernietigende neiging en beklemtoon almal se gesamentlike verantwoordelikheid om te verhoed dat nog mense sterf.
Oos-Kaapse premier bekommerd oor styging in padsterftes [KLANK]
ENG KhuselwaonDisturbingRise