Skip to content

Oos-Kaapse polisie veroordeel moordvoorval en verkragting van vyf leerders [KLANK]

# Die polisie in die Oos-Kaap veroordeel die onlangse gewelddadige aanvalle in die Bityi administratiewe gebied in Mthatha. Gemaskerde aanvallers het ‘n skoonma van Hoofman Mtirara vermoor, terwyl vyf leerders met ‘n vuurwapena angehou was en verkrag en beroof is. Die polisiewoordvoerder, Siphokazi Mawisa, het bevestig die polisie het hulpbronne gemobiliseer om verdagtes wat by albei aanvalle betrokke was, vas te trek. Sy het enigiemand met inligting versoek om CrimeStop te kontak:

ENG-SiphokaziOnInvestigation