# Die polisie in die Oos-Kaap soek na vier mense in verband met die moord op ‘n 85-jarige vrou, Nonkosazana Manase. Sy is Vrydagnag in haar huis in Keiskammahoek vermoor terwyl sy geslaap het. Sy is vermoedelik verkrag voordat sy verwurg is. Die premier, Oscar Mabuyane, sê nog drie vroue is onlangs ook in Keiskammahoek vermoor:
Oos-Kaapse polisie soek na vier mense rakende die moord op ‘n bejaarde vrou [KLANK]
ENG OscaronFourPersons