Skip to content

Oos-Kaapse polisie reik waarskuwing uit aan motoreienaars ná styging in voertuigdiefstalle in Gqeberha [KLANK]

# Die Oos-Kaapse polisie waarsku voertuigeienaars om waaksaam te wees nadat die voorkoms van voertuigdiefstal toegeneem het, veral in gebiede naby gimnasiums, skole en residensiële areas in Gqeberha. Die afgelope week is minstens ses voertuie sonder bestuurders as gesteel aangemeld. Polisiewoordvoerder, Priscilla Naidu, sê daar was net een kaping in Kwazakele:

ENG PriscillaonVehiclesTheft