Skip to content

Oos-Kaapse polisie begin soektog na verdagtes wat vier mense in Ugie vermoor [KLANK]

# Die polisie in die Oos-Kaap het met ‘n soektog begin na die moordenaars van vier mense tussen die ouderdom van 30 en 35 in die provinsie. Die vier is na bewering gisteraand by Ntokozweni naby Ugie in ‘n hinderlaag doodgeskiet. Die aanvallers het met handwapens en gewere op die slagoffers se donkergrys Toyota Avanza losgebrand. Al vier die mans in die voertuig is skynbaar van Engcobo en is op die toneel dood. ‘n Polisiewoordvoerder, Siphokazi Mawisa, sê die motief vir die noodlottige aanval is nog nie bekend nie:

ENG SiphokazionUgie