# Die Oos-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, veroordeel die moord op ses gemeenskapspolisiëringsforumlede in Godini, Qumbu. Vier ander is in die aanval gewond, toe hulle voorberei het vir patrollies. Daar is glo die afgelope tyd toenemende voorvalle van veediefstal in Qumbu. Die LUR vra vinnige ondersoeke en arrestasies aangesien die verdagtes steeds op vrye voet is:
Oos-Kaapse LUR veroordeel massaskietery van gemeenskapspolisiëringsforumlede in Qumbu [KLANK]
ENG-NqathaOnShooting