Skip to content

Oos-Kaapse Gesondheidswoordvoerder kry borgtog na verskyning vir vermeende bedrog en vervalsing [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement sê hy verwelkom enige poging wat goeie en skoon regering bevorder. Dit volg nadat die departement se woordvoerder, Sizwe Kupelo, gister op borgtog van 30-duisend-rand vrygelaat is nadat hy in die Zwelitsha-landdroshof verskyn het op aanklag van bedrog en vervalsing. Die Valke se woordvoerder, Ndiphiwe Mhlakuvana, sê Kupelo het in Maart 2002 aansoek gedoen vir die pos van kommunikasiebeampte by die premier se kantoor en is die volgende maand aangestel:

ENG NdiphiweonSpokesperson