Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement begin met oortydverandering-bestuursproses [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement het besluit om die instelling van ‘n nuwe beleid oor die omskakeling van oortyd tydelik op te skort totdat ‘n omvattende konsultasieproses afgehandel is. Die woordvoerder Mkhululi Ndamase sê die departement en die Suid-Afrikaanse Mediese Verenigingvakbond het ingestem om die besluit, wat bedoel is om misbruik van oortyd te voorkom, vir ses maande op te skort:

ENG MkhululionManagement