Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Oos-Kaapse Drankraad verwelkom skuldigbevinding van Enyobeni-taverne se eienaars [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Drankraad verwelkom die skuldigbevinding van die Enyobeni-taverne se eienaars,  Siyakhangela en Vuyokazi Ndevu, ná die dood van 21 tieners in Junie 2022. Die egpaar is skuldig bevind omdat hul minderjarige persone in die kuierplek  toegelaat en alkohol aan hulle bedien het. Die hof het beslis hulle het die Oos-Kaapse Drankwet oortree deur te versuim om minderjariges te verhoed om binne te gaan. Die raad se woordvoerder, Mgwebi Msiya, is tevrede oor die uitspraak en hoop dit sal as afskrikmiddel dien vir ander drankhandelaars:

ENG MsiyaOnVerdict