Skip to content

Oos-Kaapse Departement van Menslike Nedersettings gaan verlate behuisingsprojekte aanpak [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Departement van Menslike Nedersettings pak verlate behuisingsprojekte regoor die provinsie aan. Hierdie projekte is dié wat onvolledig gelaat is as gevolg van verskeie faktore, insluitend kontrakteurs wat nie presteer het nie. Die LUR, Siphokazi Lusithi, sê die departement het 58 uit 87 projekte wat lank tot stilstand gekom het, weer ingestel:

ENG-LusithiOnHousing