Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Sokker: Oorwinning plaas Manchester City net een punt agter Liverpool in Premierliga [KLANK]

# Sokker: Erling Haaland van Manchester City se wendoel laat in die tweede helfte het uiteindelik Brentford se taai weerstand gebreek en ʼn sege van een-nul verseker.  Met hierdie oorwinning het die heersende kampioene Arsenal verbygesteek en is nou net een punt agter Liverpool in die Engelse Premierliga. Die bestuurder Pep Guardiola sê hy is tevrede om al drie punte van die wedstryd te kry:

ENG Pep Guardiola